K1 Onderwerp 2 : Die Ekonomiese Kringloop en Kwantitatiewe Elemente Flashcards
A - BBP
Bruto Binnelandse Produk:
Die waarde van alle finale g&d wat binne die grense van die land geproduseer word, oor ‘n sekere tydperk, gewoonlik 1 jaar
A - BNI
Bruton Nationale Inkomste:
Die inkomste wat verdien word uit alle finale g&d wat vervaardig word deur landsburgers oor ‘n gegewe tydperk gewoonlik 1 jaar, ongeag waar hulle woon.
A - BBB
Bruto Binnelandse Besteding:
* Besteding deur die binnelandse deelnemers aan finale g&d wat plaaslik, en nie oorsee, geproduseer is.
* Sluit besteding deur produsente en die regering aan kapitaal goedere in.
A - Bruto Vaste Kapitaal
Die aankoop van kapitaalgoedere deur produsente of die regering
A - Inventaris
Die volledige lys van die maatskappy se handelsware, hulpbronne, eindprodukte en intermediêre goedere wat nog nie verkoop is nie.
Die inventaris verandering is of positief of negatief en word of by of van brutoapitaalvorming opgetel/ afgetrek.
A - Finale Verbuikers bestedeing deur huishoudings (C)
Verteenwoordig die totale besteding van alle huishoudings aan verbruikersgoedere en dienste.
4 Tiepes verbruikersgoedere
1) Duursame g.
2) Semi duursame g.
3) Nie duursame g.
4) Dienste
A - Duursame goedere
Kan herhaaldelik gebruik word oor ‘n lang tydperk.
A - Semi duursame goedere
Kan meer as een keer gebruik word maar hou slegs vir ‘n bepaalde tydperk.
A - Nie duursame goedere
Word slegs eenmalig aangewend en vernietig terwyl dit gebruik word. Gewoonlik lewensnoodsaaklik. (kos,klere)
A - Dienste
Ontasbare dinge soos regs-, mediese en finansiële dienste.
Hoekom is Finale verbruikers besteding deur huishoudings belangrik? (4)
- Huishoudings is die primêre deelnemers van die ekonomie. Hulle verbruik g&d maar verskaf ook produksiefaktore aan ander deelnemers van die ekonomie.
- Sterk korrelasie tussen totale inkomste in die land en totale verbruik deur huishoudings.
- Verhoging in verbruikersbesteding is ‘n aanleiding dat die ekonomie groei.
- Verbruik is self positief al is die inkomste 0
🎱 Outoname- vs. Geinduseerdeverbruik
Outoname V: cô
* Verbruik wat plaasvind al is die inkomste van die verbruiker nul.
* Daar word aangeneem dat die verbruiker gebruik maak van hul spaargeld om te oorleef.
Geindiseerde V: cYd
*Verbruik wat plaasvind met inkomste
A - Finaleverbruikersbesteding deur owerheid (G)
Die geld wat die regering bestee aan openbare goedere en dienste gemik daarop om politieke doelwitte te voltooi deur te voldoen aan die behoeftes van die gemeenskap as ‘n geheel. Hoofbron van inkomste is belasting.
3 Tiepes besteding deur die owerheid
1) Funksionele besteding
2) Administratiewe besteding
3) Finansiele besteding