K1 Onderwerp 3B: Sosio - ekonomiese dienste Flashcards
A - Waarom verskaf die regering maatskaplike dienste?
- individuele welsyn te bevorder en ekonomiese vooruitsig van die land te verbeter.
A - Doel van maatskaplike dienste in die ekonomie?
verbeter programme naamlik behuising, onderwys, ekonomiese groei om werkloosheid te verminder, mediese sorg, lewering van basiese dienste soos water en elektrisiteit
A - Ekonomiese dienste
Ekonomiese dienste word gelewer om te verseker dat daar ‘n toename is in die algemene lewenstandaars van die bevolking deur die produksiekapasitieit te verhoog (toelaag/subsidies) (bestaansbeveiliging)
A - Maatskaplike dienste
kan omskryf word as dienste wat die algemene lewenstandaard van die bevolking laat toenaam
A - Minister van Onderwys
Angie Motshekga
Meganismes waarvolgens onderwys ‘n effek op groei en ontwikkeling het
- Onderwys verhoog menslike kapitaal en arbeidsproduktiwiteit.
- Onderwys verhoog die ekonome se vermoë om te inoveer, nuwe kennis te verwerf en tegnologiese prosesse te bervorder.
A - Verwagte aantal skooljare
- moontlike aantal skooljare wat ‘n kind onderrig kan ontvang
- 13.8 jaar
- gr R op 6 jaar
- Basiese verpligte onderwys tot gr9 / 15 jaaroud.
A - Weklike aantal skooljare
- Verwys na die gemiddelde aantal jare wat leerders onderrig sal ontvang
- Globale syfer is 8.7 jaar
- SA - 10.2 jaar
A - Geletterdheidsvlak
- Omskryf as die persentasie van die bevolking wat op ‘n gegewe ouderdom (15-24jaar) kan lees, skryf en syfervaardighede doen.
- SA - 95% in 2021
A - Gesondheid op die ekonomie
- gesonde mense is meer produktief en gemotiveerd as wat dryfkrag vir ekonomiese groei en ontwikkel dien
🎱 Vergelyk openbare en privaat gesondheidsorg
*Openbare gesondheid sorg (deur die regering) is primere gesondheidsorg dienste soos klinieke en gemeenskapsentrums.
- Privaat gesondheiddienste is sekondere gesondheidsorg bv. hospitale
A - Bestaansbeveiliging
Department van Sosiale Ontwikkeling in Suid Afrika
Minister van Sosiale Ontwikkeling - Lindiwe Zulu
A - Behuising en gemeenskapsgeriewe
Minister van menslike nedersetting - Mmamoloko Kubayi
🎱Grondrestitusie-eis vs. Grondhervorming
*Grondrestitusie -
‘n Eis teen die staat om herstel of vergoeding te gee aan persone wat na 1913 op grond van ras ontneem is van grond. Die staat alternatiewe grond OF kontand vergoeding.
- Grondhervorming
Vind plaas wanneer grond ontneem word van huidige eienaars sonder vergoeding.
A - Toegang tot water en sanitasie
Minister van Water en Sanitasie - Senzo Mchunu