K1 Onderwerp 1 : Basiese ekonomiese begrippe Flashcards

1
Q

A - Produksie faktore

A

Basiese insette wat gebruik word om g&d mee te vervaardig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

A - Natuurlike hulpbronne

A

Bates uit die natuur. Alle middele wat deur die natuur beskikbaar gestep word en aangewend word in die produksie van g&d.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

A - Arbeid

A

Alle menslike inspanning, fisies of verstandelik, wat gerig is op die skepping van nuttigheid vir die verkryging van ‘n inkomste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

A - Kapitaal

A

Sluit alle mensgemaakte hulpbronne in wat aangewend word in die produksie proses (as ‘n inset) om ‘n nuttige uitset te lewer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

A - Entrepreneurskap

A

Entrepreneurs is mense wat oor organisasie vermoë beskik om produksie faktore te kombineer om doeltreffende en winsgewende uitsette te lewer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

A - Ekonomiese gemarganaliseerde mense

A

Groepe wat slegter daarnatoe af is as die res van die bevolking met betrekking tot toegang tot inkomste, basiese produkte en noodsaaklike dienste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

🎱 Ekonomiese - vs. Vrye goedere

A

Ekonomiese G:
* In beperkte hoeveelhede beskikbaar d.w.s skaars
* Behaal ‘n prys, ruilwaarde en gebruikerswaarde.

Finale G:
* Vrylik beskikbaar d.v.s gratis
* Behaal geen prys (tensy dit skaars word) Gebruikerswaarde maar geen ruilwaarde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

🎱 Intermediêre - vs. Finale goedere

A

Intermediêre G:
* Halfklaar goedere
* Kan verder in die Produksie proses aangewend word.

Finale G:
* Kan nie verder verwerk word nie
* Word aangewend om in die behoeftes van die verbruiker te voorsien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

🎱 Kommersiële- vs. Ekonomiese huur

A

Kommersiële H:
* die huur v grond geboue en duirsame verbruikersgoede.
*Word betaal op die waarde van die goedere vir die verbruiker aan byvoorbeeld die grond eienaar.

Ekonomiese H:
* Vergoeding wat verdien word van ‘n produksiefaktor wat beperk is in aanbod.
* Betaling bo en behalwe wat nodig is om die faktor in sy huidige gebruik te hou soos belasting en versekering.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

🎱 Geografiese - vs. Okkupasiemobiliteit

A

Geografiese M:
*Verwys na die fisiese mobiliteit van natuurlike hulpbronne.
*Die verbetering van vervoergeriewe sal die grondhuur vir grond in afgeleë gebiede laat toeneem.

Okkupasie M:
*Verwys na die gebruike waarvoor natuurlike hulpbronne aangewend kan word m.a.w wat kan geproduseer word met die NH.
*Grond kan vir verskeie doeleindes aangewend word byvoorbeeld huisvesting of landboupraktyke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

🎱 Marganalisering as ‘n proses vs. as ‘n resultaat

A

Marganalisering P:
* Strukture in die ekonomie het die potensiaal om mense uit te sluit.
* Waneer markte waarin bepaalde individue betrokke is, van die breër ekonomie geïsoleer word, word die individue a.g.v die proses gemarganaliseer.

Marganalisering Res:
* Materiële ontneming is die algemeenste gevolg van marginalisering wanneer ‘n mens kyk na onregverdige verspreiding van hulpbronne.
* Die persone word ook dikwels uitgesluit van maatskaplike dienste, opheffings programme en ontwikkelingsbeleid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

3 Funksies van natuurlike hulpbronne (Moet kan uitbrei oor elk)

A
  • Maak produksie moontlik en verskaf werksgeleenthede
  • Verhoog welvaart van die gemeenskap
  • Bied geleenthede vir internationale handel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Verduidelik huur (vergoeding van natuurlike hulpbronne) met behulp van ‘n grafiek

A
  • bestudeer grafiek
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

2 Faktore wat huur beïnvloed

A
  • Vraag en aanbod
  • Ligging en kwalitiet
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

5 Eienskappe van Arbeid (Moet kan uitbrei oor elk)

A

1) Arbeid kan nie opgegaar word nie
2) Aanbod kan nie skielik vermeerder nie
3) Arbeid kan nie geskei word van die arbeider nie
4) Arbeid is ongelyksoortig en kan nie gestandaardiseer word nie
5) Kwaliteit verskil van mens tot mens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

4 Karegorië waarin arbeid verdeel in SA

A

1) Hoë vlak mannekrag:
Sluit grade en diplomas in
2) Middelvlak mannekrag:
Indiensopleiding van ‘n paar maande
3) Halfgeskoolde arbeid:
Indiensopleiding van ‘n paar dae
4) Ongeakoolde arbeid:
Geen formele opleiding nie. Slegs MX certifikaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

4 kategorieë waarin Okkupasiemobiliteit verdeel

A

1) Vertikale
2) Horisontale
3) Sikliese
4) Beroep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

A - Vertikale Okkupasiemobolitieit

A

Werkers uit sekere beroepsgraad na hoër / laer graad in dieselfde of ander nywerheid

19
Q

A - Horisontale Okkupasiemobiliteit

A

Werkers uit een graad van sekere beroep na dieselfde graad in ‘n ander beroep

20
Q

A - Sikliese Okkupasiemobiliteit

A

(seisonale werkloosheid) Werkers beweeg tussen indiensname en werkloosheid

21
Q

A - Beroep okkupasiemobiliteit

A

Beskik oor regte opleiding en/of is bewus van beskikbaarheid van werk

22
Q

A - ADMK

A

Arbeidsmag deelname koers.
Alle persone wat deel vorm van die EAB en wat in diensgeneem is.
ADMK = Totale bevolking in diens ÷ EAB × 100

23
Q

7 Faktore wat die ADMK beïnvloed

A

Ouderdomsverpreiding

Beskikbaarheid van sosiale toelaes en aftree ouderdom

Emansipasie van die vrou

Ekonomiese struktuur

Onderwys en Opleiding

Vaardighede en opleiding

Gesondheid

24
Q

Hoe beïnvloed Ouderdomsverspreiding die ADMK?

A

Indien die meerderheid van die totale bevolking buite die grense (15 - 65) val, verlaag die aanbod van arbeid.

25
Q

Hoe beïnvloed beskikbaarheid van sosiale toelaes en aftree ouderdom die ADMK?

A

Aftree-ouderdom is 65.
Indien meer arbeiders voor die ouderdom aftree, verlaag die aanbod van arbeid.
Indien werkloosheidstoelaes en ongeskiktheidstoelaes maklik berkrybaar is sal minder mense bereid wees om te werk en sal die aanbod van arbeid verminder.

26
Q

Hoe beïnvloed emansipasie van die vrou die ADMK?

A

Die toetrede van vrouens in die arbeidsmag verhoog die ADMK.

27
Q

Hoe beïnvloed die ekonomiese struktuur die ADMK?

A

Wanneer die ekonomie in ‘n opswaai-fase is, word meer mense indiensgeneem.

28
Q

Hoe beïnvloed onderwys en opleiding die ADMK?

A

Deur beter onderwys en opleiding word die investering in menslike kapitaal verhoog en word die hoë koerse van ongeskoolde arbeid en ongeletterdheid teëgewerk.

29
Q

Hoe beïnvloed vaardighede en opleiding die ADMK?

A

Sekere beroepe benodig hoog geskoolde arbeiders en wanneer hierdie mense die land verlaat vind brien drein praas ek verminder die geskoolde arbeiders in die ADMK.

30
Q

Hoe beïnvloed gesondheid, veral Miv en Vigs, die ADMK?

A

Die gesondheid van werkers beïnvloed die produktiwiteit van arbeid.
Miv en Vigs laat ‘n daling in lewenstandaard plaasvind, ‘n styging in armoede, verhoogde mediese uitgawes en ‘n daling in lone vir dagwerkers.
Asook ‘n daling in produktiwiteit a.g.v verhoodge afwesigheid van die werk.

31
Q

Die 4 tiepes kapitaal.

A

1) Geld k.
2) Reële k.
3) Vaste k.
4) Bedryfs k.

32
Q

A - Geld kapitaal

A

Kontantbedrae/ fondse wat benodig word om kapitaal goedere mee aan te koop. (Finansiële kapitaa)

33
Q

A - Reële kapitaal

A

Kapitaal wat in tasbare vorm bestaan. Verdeel is Katogorie Vaste- en Bedryfskapitaal.

34
Q

A - Vaste kapitaal

A

Val onder Reële Kapitaal.
Kan herhaaldelik in die produksieproses aangewend word.

35
Q

A - Bedryfskapitaal

A

Val onder Reële Kapitaal.
Word eenmalig in die prioduksie proses aangewend.

36
Q

4 Eienskappe van kapitaal.

A

1) Produksie van goedere en dienste
2) Kapitaal is onderhewig aan slytasies
3) Kapitaal goedere word geproduseer
4) Kan tasbaar of ontasbaar wees.

37
Q

A - Kapitaalvorraad

A

Die totale waarde van alle finansiële en Reële kapitaal beskikbaar op ‘n gegewe tyd.

38
Q

A - Kapitaal vorming

A

Die toename van kapitaalvoorraad van ‘n land deur kapitaalverdieping of kapitaal verbreding.

39
Q

🎱 Kapitaal verdieping vs Kapitaal verbreding.

A

Kapitaal Verdieping:
* vind plaas wanneer die hoeveelheid kapitaal per werker verhoog word sodat die uitset per werker ook kan verhoog word. Die werkers is dus meer produktief.

Kapitaal verbreding:
* vind plaas wanneer die voorraad kapitaal toeneem teen dieselfde tempo as die arbeidsmag sodat die uitset per werker dieselfde bly.

40
Q

4 Eienskappe van Entrepreneurs

A

1) Kombineer ander produksie faktore
2) Toon ondernemimgsgees
3) Aanvaar risikos
4) Neem besluite

41
Q

🎱 Belangrikheid van Entrepreneurskap

A
  • Lei tot die groei en vooruitgand van ‘n land se ekonomie
  • Entrepreneurs skep nuwe werksgeleenthede en stel nuwe g&d aan die mark bekend, verhoog mededinging en verlaag inflasie
    *Belasting ink. aan die staat neem toe namate hulle winste belas word.
    *Die owerheid sal minder aan werkloosheidsuitkering en ander mastskaplike dienste hoef te bestee.
42
Q

A - PEO (Brei uit)

A

Plaaslike ekonomiese ontwikkelingsprogramme

  • Deur provinsiale regerings begin om gemeenskappe te ontwikkel
  • Dinamiese en volhoubare prosesse vir die skep van welvaart
  • Stig van klein ondernemimgs en hulle bemagtig om kwalitieit goedere en dienste te lewer.
43
Q

🎱 BBSEB

A

Brieë Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging

  • Meer swartmense word bemagtig om ondernemimgs te besit en bestuur.
  • Betekenisvolle verandering in rasseverdeling van die verlede
  • Toegand tot finansiering
  • Ontwikkeling van menslike hulpbronne onder swartmense by wyse van mentorskap, vakleeringskappe en internskappe.
44
Q

A - Voorkeurverkryging

A
  • Die aankoop van goedere en dienste
  • Dit bied vir gemarganaliseerde groepe toegang tot die mark deur hulle voorkeur te gee by die toeken van tenders.