Hoofstuk 4 Flashcards

1
Q

wat is die hoof funksie van die JSE

A

om nuwe kapitaal te win
dit word gedoen deur n primere en sekondere mark

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat is die verskil tussen die primere en sekondere mark
en watter verkillende instrument verhandel die twee mee

A

primer: nuwe kapitaal geskep (bv. regte uitgifte, nuwe noterings, sjkuldbriewe)
sekondere: verhandeling van bestaande instrumente (bestaande fin instrumnete)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wie/wat is die prysbepaler vir primere en sekondere mark onderskeidelik?

A

primer: uitreiker
sekonder: vraag en aanbod

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

vereistes vir n aktiewe sekondere mark

A
  1. Inligting oor maatskappye moet vryelik en vinnig beskikbaar wees
  2. Inligting oor die mark moet vryelik en vinnig beskikbaar wees
  3. Groot aantal potensiële kopers en verkopers vir elke aandeel
  4. Lae transaksiekoste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

watter eksterne bron word die JSE deur bedryf?

A

Wet op Finansiele Markte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wie is die minister van finansies

A

Enoch Godongwana

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

hoe gereeld en by wie moet die JSE ‘n handelslisensie voor aansoek doen?

A

die wet op finansiele markte skryf voor dat daar elke jaar aansoek gedoen moet word vir n handelslisensie by die minster van finansies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wie beheer die JSE op n interne vlak?

A

die raad van direkteure
bestaan uit n direksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat is die samestelling van die raad van direkteure

A

min 9 natuurlike persone
CEO
2 uitvoerende direkteure
6 nie-uitvoerende direkteure

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wie is die CEO van die JSE

A

Dr Leila Fourie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

wie is die voorsitter van die nie-uitvoerende direkteure van die JSE

A

Phuthuma Nhleko

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

wat is die korporatiewe entiteit

kategoriee van lidmaatskap van die JSE

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

voorvereistes van lidmaadskap van die JSE

A
  1. Moet as ‘n plaaslike maatskappy geïnkorporeer en geregistreer wees
  2. Voldoende l**ikiede kapitaal **(basiese kapitaalbehoefte en risiko blootstelling)
    Moet ʼn Nakomingsbeampte & Vereffeningsbeampte aanstel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

voorvereistes vir makelaars op die JSE

A
  • Ten minste 21 jaar oud
  • Eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Aandelemakelaars slaag
  • Moet ‘n lid van die instituut wees
  • Moenie voorheen geskors wees deur die JSE/ander finansiële mark nie
  • Betaal toelatingsgeld en jaarlikse ledegeld
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

watter 2 tipes rekeninge is daar

A

beheerde en nie-beheerde rekeninge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly