Hoofstuk 2 Flashcards
4 belangegroepe by finansiele ontleding
- aandeelhouers
- verskaffers van vreemde kapitaal
- bestuur en werknemers
- diverse groepe
Vereistes vir Finansiële State & VerhoudingsGetalle
- relevant
- verstaanbaar
- betroubaar
- objektiewe weergawe
- tydig
- vergelykbaar
verhoudingsgetalle moet aan die volgende vereistes voldoen
- Verhouding moet betekenisvol wees: logiese verhouding tussen teller en noemer
- Ware aanduiding: slegs relevante bedrae ingesluit
- Vergelykbaar oor tyd
ondernemingsrentabiliteit
= (Bedryfswins + Beleggingsinkomste) /
gem aantal bates
x100
%
rentabiliteit van ekwiteit
(Bedryfswins + beleggingsinkomste − finansieringskoste) /
Gem ekwiteit
x 100
%
koste van skuld
(rentabiliteit van vreemde kapitaal )
finansieringskoste /
gem vreemde kap
(bedryfs- en nie bedryfslaste)
hoe laer hoe beter
%
rentabiliteit van finansiele bates
beleggingsinkomste /
gem finansiele bates
(aandeelbeleggings + langtermynlenings toegestaan)
hoe hoer hoe beter
%
bruto winsmarge
bruto wins (inkomste-kvv) /
inkomste
%
bedryfswinsmarge
winsmarges
bedryfswins (bruto wins - bedryfsuitgawes) /
inkomste
x 100
%
winstoeslag
bruto wins /
KvV
%
EBIT - marge
winsmarge
(wins voor belasting + finansieringskoste) /
inkomste
%
netto winsmarge
Wins na belasting /
inkomste
x 100
%
eerste likiditeitssyfer
bedryfsbates /
bedtyfslaste
minstens 2
geen
tweede likiditeitsyfer
vuurproefverhouding
Bedryfsbates− voorraad − vooruitbetalings /
bedryfslaste
geen
skuld tot bate verhouding
solvabiliteit
vreemde kapitaal / (totale bates
OF
skuld /
totale kapitaal ) x 100
%