Hoofstuk 3 Flashcards
noem die gebruike van aandeelprysindekse
- om ekonomieses siklus te voorspel
- tydsberekeninge van aankope en verkope
- om prestasie van n portefeulje te evalueer
- om risiko te kwantifiseer
- om spekulatiewe aktiw’e te bepaal
wat is prysbeswaring tegniek
tegniek om indekse op te stel
vergelyk twee markpryse
mpy’e met hoe MP, dra meer gewig
gelyke beswaring
tegniek om indeks op te stel
portefeuljewaarde
elke mpy kry ‘n gewig
markkapitalisasie
tegniek om indeks op te stel
uitgereikte aandele x markprys
op watter metode is die JSE aktuariele indeks gebaseer
markkapitalisasie
wat is die hoofindeks wat gebruik word om die beweging op die JSE te verteenwoordig?
FTSE / JSE ALSI
verteenwoordig 99% van totale markwaarde van alle gewone aandele
wat doen tegniese analiste om te voorspel
- historiese prysbewegings en verhandelingsaktiwiteite / gesk herhaal homself
- gebruik grafieke en tegniese aanwysers
wat is n primere tendens
langtermyn
bulmark
beermark
wat is n sekondere tendens
langtermyntendens onderbreek deur periodes van teenoorgestelde prysbewegings
noem die tipe formasies
- dubbeltopformasie
- vierdubbelle top-formasie
- dubbelvloerformasie
- vierdubelle vloer formasie
- bulteken formasie
- beerteken formasie
- bul simmetriese driehoekformasie
- beer simmetriese driehoekformasie