Hoofstuk 1 Flashcards

1
Q

beleggingdoelstellings

redes waarom bellegings gemaak word

A
  1. spekulasie
  2. inkomste
  3. kapitaalgroei
  4. oornames en samesmeltings
  5. beheer oor grondstof
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat is die verskil tussen spekulasie en belegging

A
  1. termyn
  2. motief
    spekulasie: korttyrmyn / groot opbrengs
    belegging: langtermyn (min 5jr) /billike, redeike opbrengs
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wat is verpligte korporatiewe aksie

A

deelname van aandeelhouers verpligtend
* dividende
* bonusaandeel uitgifte
* onderverdelings
* samesmeltings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

definisie

finansiele instrument

A

term om verhandelbare bates of eenhede kapitaal te beskryf
vermoe om eienaarskap van bate van een na ander persoon oor te dra

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

definisie

finansiele sekuriteit

A

tipe finansiele instrument
kan op sekuriteite beurs verhandel word
**waarborgfunksie **- wanneer aansoek doen vir lenings
* aandele
* krediteure verhoudinge met mpy/regeringsliggaam
* regte tot eienaarskap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat is

primere mark en nominale waarde van aandele

A

waar sekuriteite vir eerste keer verkoop word
nominale waarde: aanvanklike waarde van aandele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

regte uitgifte

A

reik nog aandele uit in primere mark wanneer addisionele kapitaal benodig word
dis n voorbeeld van vrywillige korporatiewe aksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat is

  1. bodprys
  2. offerprys
  3. markprys
A
  1. hoogste prys kopers sal betaal
  2. laagste prys waarteen verkopers sal verkoop
  3. laaste verhandelde prys
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat is

institutionele beleggers en gee vb

A

ondernemings wat groot bedrae kapital beskik waarmee hulle bele deur aandele en beleggings
vb. pensioenfondse, effektetrusts, versekeeringsmpy’e

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

arbitrage

A

daar is korttermynverskille op aandeel prys as produk op 2 of meer markte verhandel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

twee vb’e van vrywillige korporatiewe aksies

A

regte uitgifte
terugkoop van aandele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Die proses waardeur die JSE omskep is in ‘n
publieke maatskappy, staan bekend as

A

demutualisering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

wat is n bok spekulant

A

poog om vinnige wins uit nuwe noterings en regte uitgifte te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly