Hoofstuk 3 - Aktiwiteit Flashcards
Deur wat word produksie gedryf in Absorpsiekoste
produksie word deur volume gedryf
- Direkte arbeidsure; Masjienure verhoog as eenhede verhoog
Minder gebruik van direkte arbeidure is as gevolg van:
Hoe meganisasie (rekenarisering)
Watter impak het Moderne Vervaardiging op produksie koste?
- Meer bokoste
- Minder direkte arbeidskoste
Absorpsiekoste
- produksie volume.
Te min detail op die meer gesofistikeerde koste
Koste beheer is moeiliker
Toedeling van bokoste is nie verteenwoordig nie
Slegte prysbesluit
Probleme met absorpsie koste in die moderne besigheids omgewing?
- Te min detail op die meer gesofistikeerde koste
- Koste beheer is moeiliker
- Toedeling van bokoste is nie verteenwoordig nie
- Slegte prysbesluit
Probleme met marginale koste in die moderne besigheids omgewing
- Nuttig as VC groot deel van koste uitmaak, maar…
- Veranderlike koste mag klein wees tot vaste koste
- Vaste koste kan vas wees in terme van volume, maar kan verskil by ander aktiwiteite.
ABC:
- Absorbeer nie op grond van volume nie
- Koste poele voordat geabsorbeer word in eenhede
- Deur koste drywers te gebruik.
Wat is n kostepoel
Aktiwiteit wat hulpbronne gebruik en waarvoor bokoste identifiseer en toegedeel word
Wat is n kostedrywer
faktor wat die vlak van koste beinvloed
4 Verskillende koste poele
- Logistieke transaksies
- Balanseringstransaksies
- Gehalte transaksies
- Veranderingstransaksies
Logistieke transaksies - Kostepoel
= Skuif van materiaal of mense, deur die proses
Balanseringstransaksies- Kostepoel
= hulpbronne benodig is beskikbaar; aankope van ru-materiaal
Gehalte transaksies - Kostepoel
= uitsette is gehalte; inspeksie en hantering van kliente klagtes
Veranderingstransaksies - Kostepoel
= verandering in kliente vraag; verandering in ontwerp; skedulering
Identifisering van koste drywers
- Relevant en maklik wees om te meet
- Transaksiedrywers
- Tydsduurdrywers
- Intensiteitdrywers