1.6 - Addisionele Afwyking Flashcards
1
Q
Beplannings afwyking
A
- Vergelyk die revised budget en die oorspronklike begroting
- Onbeerlik
2
Q
Operational afwyking
A
- Vergelyk die werklike resultate met die revised budget
- Beheerbaar
3
Q
Wanneer is die beplannings afwyking gunstig
A
Revised standard cost < original cost
4
Q
Planning variance
A
Original budget
min: Revised budget
= Planning variance
5
Q
Planning variance with direct labour
A
(actual output = x)
original ( x * rate)
min: revised (x * new rate)
= Planning variance with direct labour
6
Q
Voordele van Beplanning afwyking
A
- Meer bruikbaar
- Up to date
- Beter vir motivation
- Assesser beplanning
7
Q
Nadele van beplannings afwyking
A
- Subjektief
- Gebruik baie tyd
- Kan gemanipuleer word
- Kan konflik veroorsaak