1.5 Afwykings Flashcards

1
Q

Soorte standaarde

A

Bereikbare standaarde

Basiese standaarde

Huidige standaarde

Ideale standaarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Basiese standaarde

A
  • Dit is langtermynstandaarde wat oor ‘n aantal jare onveranderd bly.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bereikbare standaarde

A
  • Hulle is gebaseer op doeltreffende (maar nie perfekte) bedryfsomstandighede nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Huidige standaarde

A
  • Hierdie standaarde is gebaseer op huidige werksomstandighede (insluitend huidige ondoeltreffendheid en huidige morsigheid).
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ideale standaarde

A
  • Hierdie is gebaseer op perfekte bedryfsomstandighede.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verkoopsprys afwyking

A

Werklike eenhede se verkoopsprys

min: standaard (werklike eenhede x standaard verkoop prys per eenheid)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verkope volume afwyking deur absorpsie koste

A

Werklike verkope
min: staandaard verkope - eenhede

= Verkope volume afwyking
x standaard wins per eenheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verkope volume afwyking deur marginale koste

A

Werklike verkope
min: staandaard verkope - eenhede

= Verkope volume afwyking

x standaard bydrae per eenheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verkope volume afwyking deur standaard wins

A

Verkope volume afwyking

x standaard verkoop prys per eenheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Vaste bokoste kapasiteits afwyking

A

Werklike ure x koers per uu
min: begrote koste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Vaste bokoste effektiwiteits afwyking

A

Werklike ure x koers per uur

min: Begrote ure vir werklike produksie x koers per uur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Vaste bokoste volume afwyking

A

Verskil tussen:

Kapasiteits en effektiwiteits afwyking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Oorsaak van ongunstige Vaste bokoste afwyking

A
  1. Ongunstig - spandeer teveel in begroting
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Oorsake van ‘n Volume afwyking verandering

A

Verandering in produksie volume

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Oorsake in die verandering van Veranderlike produksiebokoste afwykings

A

Veranderings in masjien koste

vb. elektrisiteit koers het verander)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Oorsaak in verandering van Vaste en veranderlik produksie bokoste effektiwiteit

A

Selfde soos in direkte arbeid doeltreffendheids afwyking

17
Q

4 Voorbeelde van Afwyking interafhanklikheid

A
  1. Gebruik van goedkoper materiaal sal lei na ‘n gunstige materiaal prys afwyking, maar kan arbeid se produktiwiteit af bring
  2. Meer ervaarde arbeid sal lei tot ‘n ongunstige arbeids koers afwyking, maar produktiwiteit kan hoer wees
  3. Werkers wat produktiwiteit try verhoog kan lei tot meer materiaal wat vermors word
  4. Om Verkope se pryse te verminder sal lei tot ‘n hoer vraag na kliente (verhoging van verkope volume afwyking)
18
Q

Direkte Arbeid koers afwyking

A

(werklike ure)

did cost (actual)
min: should cost/hr

19
Q

Direkte arbeids doeltreffendheid afwyking

A

(werklike eenhede uitset)

did take (actual hours)
min: should take

= variance

x standard rate per hour

= Direkte arbeids doeltreffendheid afwyking

20
Q
A