Hoofstuk 14: Regstelling van Foute Flashcards
1
Q
4 Prosedures om foute wat te identifiseer
A
- Oorsigtelike beoordeling van proefbalans bedrae
- Vergelyking van werklike bedrae met begrotings en teikenstandaarde
- Nagaan van interne bronne
- Nagaan van eksterne bronne
2
Q
Lys algemene foute
A
- Optelfoute
- Foutiewe kruisoptel van kolomme
- Transposisie foute
- Omruil van debiete en krediete
- Foutiewe inligting op brondokumente
- Foutiewe klassifikasie
- Weglating
- Foutiewe aantekening in joernale
- Foutiewe oorboeking na grootboek
- Foutiewe oorboeking na proefbalans
3
Q
2 Interne bronne
A
- Proefbalans
- Kontrolerekeninge
4
Q
2 Eksterne bronne
A
- Krediteuremaandstate
- Bankstate