Gravitasie en Elektriese Velde Flashcards

1
Q

Newton se wet van universele gravitasie

A

Elke deeltjie met massa in die heelal trek ‘n ander deeltjie aan met ‘n krag wat direk eweredig is aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gravitasieveld

A

‘n Gebied in ruimte waar ‘n massa ‘n krag sal ondervind; die krag wat per eenheid massa werk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly