Elektriese Stroombane Flashcards

1
Q

Potensiaalverskil

A

Die werk gedoen per eenheid positiewe lading; V=W/Q

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Stroom

A

Die tempo van vloei van lading; l=q/t

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ohm se wet

A

Stroom deur ‘n geleier is direk eweredig aan die potensiaalverskil by konstante temperatuur (R = V/I)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Weerstand

A

‘n Materiaal se weerstand teen die vloei van elektriese stroom; eenheid ohm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Weerstand van resistors in series

A

Rs = R1 + R2 + ….

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Weerstand van resistors in parallel

A

1/Rp = 1/R1 + 1/R2 + …

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Eenheid van elektriese energie

A

Joules (J); W=Pt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

emk

A

Die totale energie verskaf deur coulomb lading deur die sel; emk is gelyk aan die som van die potensiaalverskil oor die eksterne stroombaan plus die potensiaalverskil oor die interne weerstand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly