Gr11,hf3 Flashcards
Lae inkomste vlak :
Impak
Lei na afname in vraag
Verbruiker skyf na goedkoper handelmerk.
Lei na misdade
Inflasie :
Betekenis
Algemene styging in prys vir alle produkte in die land
Afname in koopkrag veld
Inflasie :
Impak
Verhoog koste van grondstowwr.
Meer produktiwiteit vir minste uitset.
Sosiale,kulturele en demografiese kwessies
Invloed op mark omgewing(gee vorm hoe mense leef,werk etc)
Demografiese faktore word gedef as die kenmerke v die land.
Sosiale,kulturele en demografiese kwessies :
Impak Op onderneming
Beinvloed bemarkings strategiee en verkope
Vwrskillemde Kulturele skep verskillende kliente wat inkomste verlaer.
Kan mark aandeel verloor as hul nie ophoogde gehou word van huidige neigings nie.
Ekonomiese Misdaad :
Ongemagtige gebruik van fondse
Geldwassery
Geld binne onderneming steel.
Impak van ekonomiese misdaad
Verlies aan inkomste
Verhoog werkloosheid(as besigheid sluit)
Lei na afname in beleggersvertroue
Etiese wangedrag
Ekonomiese probleme wat binne omderneming bestaan.
Tipe etiese wangedrag :
Seksuele teistering
Korrupsie
Wanbestuur v fondse
Impak v etiese wangedrag :
Sekseule teisterede slagoffers kan gebrek hê aan konsentrasie/angs etc.
Korupsie + wanbestuur lei na minder inkomste
Korrupsie ondermyn ondernemings+ beinvloed beleggers negatief
Bevolkings groei
Aantal mense indie land
Wanneer aantal geboortes binne n jaar groter is as aantal sterwes
Impak v bevolkings groei
Oormatige groei verhoog werkloosheid en misdaad.
Munisipale en gesondsheidsdienste raak duur.
Verbruiker sal minder inkomste hê en verkope sal daal.
Impak v ongeletterdheid :
Kan duur wees v opleiding wat op inkomste werk.
Grooter ridk om ongelukke te veroorsaak.
Stakings :
Impak
Skrik potensiële beleggers af.
Besigheid kan gedwing wors om te sluit.
Verlies aan produksie.
Lei na geweld.
Rowery :
Die ongemagtigde gebruik van die oorspronkilike werk van n ander persoon.
Impak v rowery :
Kan musiek/fliek industrie ondermyn.
Verhoog prys v produkte.
Werksverlies in bedryf.
Moontlike oplossing v rowery :
Patent verhoed dat ander dieselfde produk produseer.
Moet patent registreer.
Moet voldoen aan die patent wet no.57 van 1978
Handelsmerk
Gebruik om n besigheid te identifiseer.
Gerigstreerd3 handelsmerk moet elk 10 jaar hernu word.
Kopie reg :
Wanneer iemand werke koppie en verkoop sonder die eienaar se toestemming.
Industriële verhouding :
Die verhouding tussen werknemer en werkgewer
Tipe industriele aksies :
Stakings
Sloerstakings
Uitsluitings
Tipe industriele aksies :
Staking
Wanneer werknemer ophou werk.
Hoef nie betaal te word nie.
Tipe industriele aksies :
Sloerstaking
Werkers werk stadig om produksie te verminder.
Hul word nogsteeds betaal.
Tipe industriele aksies :
Uitsluiting
Wanneer werkgewer n werknemer uit n werkplek sluit.
Word gedoen om perseel/toerusting etc. Te beskerm