Bemarkings Funksies Flashcards

1
Q

Bemarking

A

Gebruik om behieftes en begeertes van kliënte uit te vind.

Moet produk op regte tyd en plek kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die rol van bemarking

A

Probeer wins maxsimeer.

Versamel inligting oor klante se behoeftes.

Ontwikkel bemarkingstrategie.

Ontwikkel bemarking plan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly