Gr11,h2 Flashcards

1
Q

Aanpas v mikro uitdaging :
1.1 Moeilike Werknemers

A

Onderneming ontwikkel strategie om verskillende persoonlikhede te hanteer.

Bied beradings sessies aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Aanpas v mikro uitdaging :
1.2Gebrek aan vissie/Missie

A

Bestuur moet duidelike visie hê.

Onderneming se waardes moet sigbaar wees.

Moet verandering in interne omgeeing voorsien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Aanpas v mikro uitdaging :
1.3Gebrek aan voldoende vaardighede

A

Bestuurder bejodig interpersoonlike en konflikoplossing vaardigheid.

Bestuurder moet bestuur en leierskap kursese bywoon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Aanpas v mikro uitdaging :
1.4Vakbonde,Stakings en vertraag

A

Bestuurder moet versigtig met vakbonde handel.

Werkgewer het strategie nodig vit ArbeidsVerhouding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Aanpas v mark uitdaging :
2.1Mededingers

A

Doen navorsing + identifiseer kliente behoeftes

Bied kwaliteit aan

Persoonlike dienste

Opgeleide personeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Aanpas v mark uitdaging :
2.2Aanbod te kort

A

Kies betroubare verskaffers.

Kry goeie verhouding met verskaffer

Sluit kontrakte met verskaffer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Aanpas v mark uitdaging :
2.3Verander in verbruikers gedrag

A

Bemarking doen deurlopende navorsing v gedragspatrone.

Bemarkingsbestuur moet verandering op verbruikerspatroon monitor + reageer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Aanpas v mark uitdaging :
2.4Demografie en psigografie

A

Toesien dat inligting op datum is.

Moet dats akkuraat intepeteer sodat daar effektiewe bemarkings plan beplan word.

Houding + smaak + begeertes v mark dophou en bestudeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Aanpas v mark uitdaging :
2.4Sosio-Kulturele faktore

A

Bly ophoog van kulturele verandering.

Moet onddrneming kan aanpas by SK faktore verandering

Moet bemarkingsstrategie kan verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar kan sake aangepas word in die makro omgewing :

A

Inligting bestuur.
Strategiese reaksies.

Saamsmelting,verkrygings en alliansies.
Invloed op omgewing + maatskaplike verantwoordelikhede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Uitdaging v Mark :
3.1 Inligting bestuur

A

Inligting moet makoik gevind + geberg + gestoor kan word.

Effektieweb inligting bestuurstelsel implimenteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Uitdaging v Mark :
3.2 Strategies reaksies

A

Moet bewus v mededingers in mark.

Maak strategiese planne

Identifideer belangrikstr kenmerk v hul produk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Uitdaging v Mark :
3.3.1 Samesmelting

A

Wanneer twee ondernemings een vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Uitdaging v Mark :
3.3.2 Oornames

A

Aankoop v onderneming (teken) deur ander maatskappy(bieër)

Besigheid koop sy aandele uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Uitdaging v Mark :
3.3.4Verkrygings

A

Onderneming koop ander onderneming teen ooreenkomstige prys.

Gewoonlik by private onddrneming.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Uitdaging v Mark :
3.3.5Alliansie

A

Wanneer twee of meer ondernemings saam werk om doel te bereik.

Bly apart,werk slegs met mekaar.

17
Q

Uitdaging v Mark :
3.4 Organisatoriese ontwerp + buigsaamheid.

A

Hoe onderneming grstrukteer is+ hoe sy jultuur kommunikeer.

Moet buigsaam wees om aan te pas by uitdagings

18
Q

Uitdaging v Mark :
3.6 Direkte invloed op omgewing + maatskaplike verandwoordelikhede

A

Gaan oor wetgewing/handelsooreenkomste en mededingers strategiee.

Pas by onvermydelike invloed aan deur n mededinger omgewing te skep.

19
Q

Uitdaging v Mark :
3.7Hoe onderneming n ditekte invloed op omgewing kan hê

A

Moet buigsaam wees.

Beïnvloed verskaffer om langtermyn kontrakte te teken.

Nuwe gebruik vir produk.

Reguleerders d.m.v netwerkvorming.

20
Q

Invloed werwing :

A

Proses om besluitneming in parlament te beïnvloed.

21
Q

Redes vir die gebruik v invloedwereing :

A

Om wette te verander

Bied oplossing vir besigheid uitdagings.

Bevorder sakemanne se saak en bou vertrou in publiek

22
Q

Tipe invloedwerwing :

A

Verskansing teen inflasie

Beddingsessies tussen bestuur en vakbonde

Toesighoudende liggaan/reguleerders beïnvloed

23
Q

Tipes invloedwerwing :
a) verskansing teen inflasie

A

Gebruik om hul finansïele beleggings te beskerm.

Belê suutplus fondse sodat waardes vinniger groei

24
Q

Tipes invloedwerwing :
b)bediningsessies tussen bestuur en vakbonde

A

Verhoed arbeidstakings.

Moet goeie kommunikasie en vertroue met vakbonde bewerkstellig.

25
Q

Tipes invloedwerwing :
c)Die Toesighoudende liggaam/ reguleerders beïnvloed

A

Besigheid neem aktiewe rol in professionals liggame.

Kan verandering aan bestaande regulasies beïnvloed.

Ondernemingbestuur is betrokke by debatte en besprekings

26
Q

Wat is netwerke :

A

Gekoordieneerde akt waar mense met (soorgelyke doelstelling en idees) ontmoet en uitruil.

Instrument wat gebruik word om verkope te verhoog.

27
Q

Voorbeeld v netwerk vorming

A

Formele netwerk : georganiseerde plaaslikr,provinsiale en nasionalekamers v sake

Informele netwerk : sosiale + minder georganiseerde koördinering

28
Q

Voordele v netwerkvorming :

A

Nuwe kliënte lok.

nuwe perspektief.

Beter bemarking en uitbreiding.

29
Q

Manier om mags verhouding te vorm :
Strategiese allainasie

A

Vorm alliansie om mekaar ae betrokkenheid te bevoordeel

30
Q

Maniere om magsverhouding te vorm :
Oorreding v groot beleggers :

A

Sulke kragtige mense kan n invloed hê op reputasie en beeld v besigheid.

kan makliker krediet verwerf