Globalisering Flashcards
Wat is globalisering
Die proses van internasionale integrasie voortspruitend uit die interaksie en uitruiling van wereldbeskouinge, produkte, idees en gemeenskaplike deling van mekaar se kulture
Beskryf die globale ekonomie
Die wêreld word kleiner, met ander woorde kommunikasie en vervoer bring mense nader aan mekaar
Lande word meer afhanklik van mekaar
Werkers kan een land woon en inligtings en kommunikasie tegnologie gebruik om by regerings of sake-ondernemings in ‘n land te werk
Met e-pos en internet is mens in staat om direk te kommunikeer met ander mense oral in die wêreld
Mense is in staat om goedere deur middel van hulle rekenaars te koop en verkoop
Die proses van globalisering, wat die vloei van …… behels, breek die grense tussen lande af
- Goedere en dienste
- Mense
- Inligting
- Geld
Leer die voor- en nadele van globalisering op p. 1 - 2 in 2de hoofstuk
Done?