Genetika - belangrike terme Flashcards
geenpoel
‘n stel van al die gene in ‘n bevolking van geslagtelike voortplantingsorganismes
hoksgene
hoofbeheergene wat die manier bepaal waarop die ligaam uit ‘n enkele sigoot ontwikkel
epigenetika
die beheer van die uitdrukking van gene
allele
verskillende weergawes van ‘n geen wat in dieselfde lokus (posisie) op homoloë chromosome gevind word
genotipe
al die gene wat ‘n organisme op sy chromosome het
fenotipe
die fisiese uiterlike voorkoms van ‘n organisme
homosigoties
‘n paar allele by ‘n spesifieke lokus is dieselfde
heterosigoties
‘n paar allele by ‘n spesifieke lokus is verskillend
dominante alleel
die kenmerk wat in die nageslag voorkom
resessiewe alleel
die kenmerk wat in die teenwoordigheid van ‘n dominante alleel onderdruk word
geen
‘n kort stukkie DNA wat ‘n organisme se eienskappe beheer
kariotipe
al die chromosome in ‘n sel, wat grootte, getal en vorm aantoon