Chromosome en Meiose proses en produk Flashcards
proses: sitokinese
produk: verdeelde sitoplasma in twee nuwe selle
proses: mitose
produk: twee dogterselle, identies aan mekaar en aan die ouersel
proses: meiose
produk: vier nie-identiese dogterselle wat die helfte van die chromosome van die ouerlike sel bevat
proses: sinapses
produk: bivalent
proses: spermatogenese
produk: spermselle (manlike gameet)
proses: oögenese
produk: eiersel/ova (vroulike gameet)
proses: uitwisseling
produk: twee rekombinante chromatiede en twee ouerlike chromatiede
proses: bevrugting
produk: sigoot
produk: sigoot
proses: bevrugting
produk: twee rekombinante chromatiede en twee ouerlike chromatiede
proses: uitwisseling
produk: eirsel/ova
proses: oögenese
produk: spermselle
proses: spermatogenese
produk: bivalent
proses: sinapse
produk: vier nie-identiese dogterselle wat die helfte van die chromosome van die ouerlike sel bevat
proses: meiose
produk: twee dogterselle, identies aan mekaar en aan die ouersel
proses: mitose