Chromosome en meiose sleutel begrippe Flashcards
stadium van meiose waar die sametrekking van spoeldrade plaasvind
anafase
reduksiedeling
meiose 1
sitoplasmadeling
sitokinese
stadium van meiose waar chromosome sigbaar word
vroeë profase
menslike seltipe met 23 pare chromosome
menslike somatiese selle
menslike seltipe met 23 chromosome
menslike gamete
kopieerdeling
Meiose 2
stadium van meiose waar bivalente vorm
laat profase
stadium van meiose waar pare chromosome by die sel se ewenaar groepeer
metafase 1
uitruil van stukke chromatiede
uitwisseling
stadium van sel siklus waar replisering van DNA plaasvind
interfase
organel wat tot die vorming van die spoel in ‘n verdelende sel aanleiding gee
sentriool
die tydperk tussen delings waar die sel met sy normale prosesse voortgaan
interfase
naam vir die genetiese matriaal gedurende interfase
chromatien netwerk
struktuur wat twee chromatiede met mekaar verbind
sentromeer
‘n paternale chromosoom met ‘n bypassende maternale chromosoom
homoloë paar
die uitruilpunt waar chromatiede breek tydens uitwisseling
chiasma (meervoud: chiasmata)
‘n voorstelling van ‘n stel chromosome in ‘n sel wat die grootte, vorm en aantal chromosome tydens metafase van mitose wys
kariotipe
nie-geslagtilike chromosome
outosome
geslagschromosome
gonosome
toestand waar ‘n sigoot of ‘n ekstra chromosoom bevat of een kort
aneuploïdie
wanneer chromosome nie tydens meiose korrek verdeel nie
chromosomale nie-disjunksie
chromosoom materiaal wat uit DNA, RNA en histone (proteiene) bestaan soos aangetref in ‘n nie-verdelende sel (interfase)
chromatien