Foto-elektriese Effek Flashcards
1
Q
Beskryf die foto-elektriese effek
A
Die proses waardeur elektrone uit n metaaloppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is
2
Q
Definieer dumpelfrekwensie
A
Die minimum frekwensie lig benodig om elektrone uit n sekere metaaloppervlak vry te stel
3
Q
Definieer werksfunksie
A
Die minimum energie benodig om n elektron uit die oppervlak van n metaal vry te stel