Doppler-effek Flashcards
1
Q
Verduidelik Doppler effek
A
Die verandering in frekwensie of toonhoogte van klank waargeneem deur n luisteraar omdat die klankbron en die luisteraar verskillende snelhede relatief tot die medium waarin die klank voortgeplant word het