EMMA L.V. Proebleemoplossing Flashcards
Wanneer ontstaan konflik?
- Wanneer twee of meer mense nie saam stem oor iets nie.
- Wanneer twee mense dieselfde ding soek maar daar is nie genoeg nie.
- Wanner mense verskillende oortuigings het oor n onderwerp.
- Wanneer iemand jou sonder respek hanteer.
Hoe om konflik te hanteer?
Dit is normaal om kwaad te word maar dit is belangrik om jou emosie te hanteer.
WAAR OF ONWAAR:
Jou reaksie sal die konflik sitiasie vererger of verbeter.
WAAR
Bemiddeling
Dit is iemand wat nie direk betrokke is by die konflik nie.
Die bemiddeling luister dan na alby se kant en proebeer n oplossing vind.
Hoekom is dit vir jou voordelig om n goeie bemiddelaar te word?
Dit sal jou help om jou eie konflik situasies te hanteer omdat jy dit van die ander persoon se standpunt verstaan>
Wat beteken komprompie?
Dit is wanneer beide patye tevrede is met die uitkoms. Dit is n wen wen situasie.
Hoe kan n mens die vrede bewaar>
Deur partykeer net saam te stem al glo jy dit is verkeerd
Wees versigtig vir jou gesigs uitdrukkings en lyftaal.
Noem n belangrikke vredes- en- bemiddelingsvaardigheid.
Luister