Emma LV. Groepsdruk Flashcards
1
Q
Wie beinvloed jou gewoondlik die meeste?
A
Die mense wat in jou ouderdomsgroep val soos bv jou vriende.
2
Q
Wat is groepsdruk?
A
Dit is wanneer jou vriende you dwing om iets te doen warmee jy ongemaklik voel.
3
Q
Voorbeelde van n negatiewe invloed
A
Wanner jou vriende jou aanmoedig om klas te mis of om op jou toets te kroek.
4
Q
Hoekom gee kinders oor aan groepsdruk?
A
- Party kinders wil so graag soos die ander kinders wees dat hulle ingee op groepsduk.
- Hulle is bang as hulle nie saam gaan nie gaan hulle geterg word.
- Baie kinders dink omdat almal dit doen moet hy dit ook doen.
5
Q
Wat is die regte reaksie teen groepsdruk?
A
- Se nee
- Hou by jou waardes
- Selfvertroue en innerlike krag
6
Q
Hoe reageer mense met n lae selfbeeld op groepsdruk?
A
op n passiewe of aggresiewe manier
7
Q
Groepsdruk kan handeer word deur?
A
onderhandeling
8
Q
onderhandeling vaardighede
A
- dit is ok om nie altyd saam met mekaar te stem nie solank dit op n konstraktiewe wyse plaasvind.
- bly kalm en se nee op n ferm manier
- gebruik humor om die situasie te blis.