EENHEID 7: Grondkarakteristieke en eienskappe Flashcards

Bl. 24-26

1
Q

Vraag 1: Watter aspekte van grond bepaal hoofsaaklik die karakteristieke en eienskappe daarvan?

A

Antwoord 1: Die tekstuur van die grond, oftewel die deeltjie-grootte, bepaal hoofsaaklik die karakteristieke en eienskappe van die grond.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vraag 2: Hoe kan ‘n mens die verskil tussen grof-getekstuurde grond en fyn-getekstuurde grond herken?

A

Antwoord 2: ‘n Mens kan die verskil tussen grof-getekstuurde (sandgrond) en fyn-getekstuurde (kleigrond) grond herken deur na die deeltjie-grootte van die grond te kyk. Sandgrond is grof-getekstuur, terwyl kleigrond fyn-getekstuur is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Vraag 3: Wat is die karakteristieke van sandgrond?

A

Die karakteristieke van sandgrond sluit in:

  • Goed deurlug.
  • Goed gedreineerd.
  • Maklik om te bewerk.
  • Verwarm vinnig na die winter.
  • Droog gou uit.
  • Arm aan plantvoedingstowwe en humus.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vraag 4: Wat is die kenmerke van kleigrond?

A

Antwoord 4: Die kenmerke van kleigrond sluit in:

Swak deurlug.
Swak gedreineerd.
Moeilik om te bewerk.
Bly koud vir ‘n lang tyd.
Hou water goed vas.
Vrugbaar met ryk organiese materiaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Vraag 5: Wat is die kenmerke van leemgrond?

A

Antwoord 5: Die kenmerke van leemgrond sluit in:

Mengsel van klein en sand.
Bewerk maklik, maar nie so maklik as sandgrond nie.
Goed deurlug.
Gewoonlik vrugbaar met ‘n suur tot neutrale reaksie.
Absorbeer water goed.
Hou ‘n goeie hoeveelheid water vas.
Geskik vir amper alle gewasse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly