Eenheid 4 Flashcards
1
Q
RuimteWedloop tydlyn
A
1957- Rusland eerste dier in ruimte
1961- Eerste mens om aarde wentel (Joerie Gagarin - rus)
1962- eerste Amerikaner (John Glenn) om aarde
1963 - eerste vrou (Walentina Teresjkowa-rus) in ruimte
1965- eerste rus (Aleksei Lenof) neem ruimte wandeling
1969- Eerste maan landing ( Neil Armstrong - VSA )
2
Q
Wapenwedloop
A
- bedreiging vir wereldvrede tussen VSA en Sowjetunie om beter wapens te hé
- Wapens - sentrale kenmerk van koue oorlog
- geen wenner
3
Q
Ruimtewedloop
A
Gegaan oor:
- Buite ruimte met satelliete te verken
- Mense in ruimte te stuur
- Mense op maan te laat land
- begin toe russe eerste satelliet instuur (1957)
- Amerika bring NASA tot stand (1958)
LAIKA - 1ste hond in ruimte tydens omwenteling dood
4
Q
Verdeling v Duitsland 1946
A
- Duitsland in 4 dele tussen Frankryk , VSA , brittje , Sowjette verdeel
- Berlyn veroorsaak konflik
5
Q
Berlyn
A
OOS- • kommunisties
• burgers kry werk , medies , goedkoop huis
• minder politieke vryheid
WES • binne oos
• demokrasie + kapitalisme
6
Q
Berlynse muur 1961
A
- verdeel oOS/Wes DL
- verdeel oos/Wes Europa