Eenheid 2 Flashcards
1
Q
Pearl harbour
A
- 1941 -
•Japan bom Pearl harbour in Hawaii
•Amerika verloor skepe
•na die tyd: VSA sluit aan by geallieerdes (Brittanjie,Rusland,Frankryk)
2
Q
Einde van WW2
A
- 6 Aug 1945
- Amerika gooi met vliegtuig [ Enola gay ] bom Little boy op Hiroshima ( nywerheid stad ) - 9 Aug 1945
- Amerika gooi hom Fatman op Nagasaki ( oudste hawe )
3
Q
Hoekom het oorlog geëindig
A
Japan gee oor na die bomme
4
Q
Wanneer het oorlog geëindig
A
2 Sept 1945
5
Q
Waar het oorlog geëindig
A
Op oorlogskip USS Missouri in Tokai-baai (30min)
6
Q
Redes vir Bomme gooi
A
- 1939 het Albert Einstein gewaarsku dat Duitsland aan n atoombom werk
- VSA het Manhattan projek (geheim) begin en wou bom voor Duitsland gebruik