Eenheid 3 Flashcards

1
Q

Supermoonthede

A

VSA en Sowjetunie

  • spanning tussen hulle
  • wou mekaar bedreig
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Koue oorlog

A

1945-1989
- nie n fisiese oorlog nie
- spanning en militêre bedreiging tussen lande
-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Sowjetunie

A

Josef Stalin

  • wou hé dat Rusland Pole beheer
  • Ooste
  • kommunisme
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Westerse planne :

A
  1. Truman doktrine:
    - VSA help ander lande om kommunisme te stop
  2. Marshall plan:
    - VSA gee bestand aan Wes-Europa ok hulself na oorlog op te bou
  3. Noord-Atlantiese verdrag organisasie (NAVO)
    - alliansie tussen VSA en Weste om mekaar te beskerm
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly