Eenheid 1 Flashcards

spanning tussen geallieerdes na WW2

1
Q

die weste

A
  • kapitalisme
  • vry om te besluit hoe hulle wil lewe
  • ongelykheid
  • staat meng nie met ekonomie nie
  • reg tot privaat eiendom
  • individuele vryheid > gelykheid
  • rykes word ryker (armes- armer)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

die ooste

A
  • Sowjetunie(Rusland) en Oos-Europa
  • Almal gelyk
  • geen rykes/armes
  • geen privaat eiendom
  • Staat besit en verdeel alles
  • gelykheid>vryheid
  • individue nie aangemoedig om te floreer nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kapitalisme

A

vry om geleenthede te gebruik om jou lewe te verbeter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

kommunisme

A

geen plek of geleentheid om te verbeter nie

  • state vandag*
  • China
  • Kuba
  • Viëtnam
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly