Die wêreld het so klein geword Flashcards
Poetry
Beskryf die tipografie van die gedig
Versreels begin lank om die groot wereld van ouma te illustreer
Hul word geleidelik korter om die ma se kleiner wereld aan te dui
Die kort versreels verwys na die dogter se wereld wat verklein tot haar kamer en die internet en eindig in een klein woordjie ‘in’
Verduidelik die titel en die betekenis
Dit beteken dat die wereld was groot, kommunikasie primitief
Geleidelik verklein die wereld as gevolg van beter kommunikasie en tegnologie
2 marks
Beskryf die ouma se wereld in strofe 1. Noem 5 dinge
Ouma het ‘n groot spasie, klein in ervaring, beperkte kommunikasie, meer geissoleerd.
Watter soort dinge, volgens strofe 5, was in ouma se wereld?
Wye vlaktes, granaatboorde/bome, boeke vir kennis, plaasfoon
4 marks
Beskryf ma se wereld. Noem 6 dinge
Woon in ‘n dorpshuis, ervaring meer as gevolg van televisie, wou oorsee gaan, selfone verander manier van kommunikasie grootliks, ruimte minder
5 marks
Wat kan jy in ma se wereld vind?
Erf met grasperk en twee bome, sien mense oorsee maar net op die televisie, eerste selfone
3 marks
Beskryf die dogter se wereld.
Meer tegnologie, baie inligting, baie kommunikasie, gekrimpde ruimte
4 marks
Noem 2 dinge wat die meisie met die internet kan doen.
- Klik met muis en bring die hele wereld in haar kamer
- Aanlyn inkopies op Gumtree
Wat word met ruimte gebeur?
Ruimte is nou relatief en die wereld kan in 12m2 inpas
Hoe het ouma groot heword?
Kinders van daardie tyd het grootgeword op plase/naby natuur geleef
Hoe verskil die soeke na kennis van oue tye en nuwe tye
Oue tye: geen televisie of internet/net boeke vir inligting
Nuwe tye: Gebruik televisie, selfone en internet om inligting te kry
Waar of Onwaar: In oue tye het al mense hul eie selfoon gehad
Onwaar: Mense het nie hul eie selfone gehad nie, plase het eie skakeltoon gehad
Op watter land het die spreker se ma groot geword?
Op platteland met baie speelplek
Wat is die verskil tussen die ouma se grootword plek en die ma se grootword plek
Ouma s’n was ‘n plaas
Ma s’n was ‘n grasplek met twee bome
Waar of Onwaar: Ouma het net boeke vir inliging gehad
Waar