Daarom Flashcards
Poetry
Wat beskryf die spreker in die gedig?
In die gedig beskryf die spreker ‘n jong seun in sy puberteitsjare
Wat beteken die woord profiel?
Profiel beteken sy gesig van die kant gesien
Watter beeldspraak(e) is die woord ‘Spieëlskrikker’?
Personifikasie en metafoor
Wat dink die seun wanneer jy na homself in die spieël kyk?
Wanneer hy na homself in die spieël kyk, vind hy dit skrikwekkend lelik
1
Wat beteken dit dat die seun voel skrikwekkend lelik wanneer hy na homself in die spieël kyk?
Dit beteken day hy het ‘n swak selfbeeld en voel minderwaardig oor sy voorkoms.
Identifiseer/benoem en verduidelik die beeldspraak in die eerste twee reëls
Metafoor
Die metafoor beskryf hoe die spreker oor sy voorkoms voel. Hy voel dat hy baie lelik is en dat selfs spieëls vir hom sal skrik – nes voëls vir voëlverskrikkers.
3
Hoekom is sy vel ‘n dermatoloog se droom?
Sy vel is enige dermatoloog se droom omdat om dit te behandel of dit behoort is vir enige vespesialis ‘n uitdaging te wees om so ‘n lelike vel te verbeter.
2
Waarom is die gebruik van die woord “droom” ironies?
Sy vel is eintlik ‘n nagmerrie – dit sou ‘n beter woordkeuse gewees het.
Wat gebeur met jou ledemate tussen tiener jare?
Wanneer jy ‘n tiener is, groei jy buite verhouding. Soms is jou ledemate langer en groei hul vinniger as die res van jou lyf.
2
Wat se ‘dons’ vir ons?
Dit wys vir ons dat hy nog nie skeer nie. Dit se ook dat hy Dat hy nog nie ‘n volwasse man is nie.
1
Wat is die verskil tussen die seun en sy ander maatjies? Verwys na sy ‘dons’?
Hy het nog fyn donshaartjies op sy bolip. Die ander seuns het dalk al baard en hy voel minderwaardig.
Op watter manier kan ons sien dat hy ‘n tiener is?
Sy lelike vel, Sy dons, Sy stem breek, Sy arms en bene lank en lomp
Hoe voel hy tussen meisies?
Hy voel dat hy ‘n gek van homself maak as hy in meisies se geselskap is. Hy dink dat hulle agteraf vir hom lag.
“Tussen die meisies: die groot krater.”
Wat dui die dubbelpunt aan?
Die dubbelpunt dui aan hoe hy tussen die meisies voel.
“Tussen die meisies: die groot krater.”
Watter toon is hirdie versreel?
Selfbejammering