Aandeelhouer Flashcards

Poetry

1
Q

Wat is ‘n aandeelhouer?

A

Iemand wat aandele (in ‘n firma) besit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken die woord ‘aandeel’?

A

Deel van iets wat aan meer as een persoon behoort, of deur meer as een ontvang word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die stuktuur van die eerste strofe?

A

‘n Koeplet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

“En die jongeheer? (1)
Gaan hy ook eendag in sy pa se voetspore volg? (2)”

Wat impliseer die vrae?

A

Die vraag impliseer dat die pa
moontlik ‘n suksesvolle
besigheidsman is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

“Gaan hy ook eendag in sy pa se voetspore volg?”
Wat word aangeneem van die versreel?

A

Daar word aangeneem dat die seun ook graag die beroep sou wou volg en dus sy pa bewonder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waar of Onwaar: Die seun se response is in ooreenstemming met die volwassene se woorde

A

Onwaar. Die seun se woorde is in kontras met die volwassene se woorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe is toon en woordekeuse van strofe 1?

A

Dit is formeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly