Die Laaste Karretjiegraf Flashcards
Wie is die verteller aan die begin van die gedig?
Pienkies
Waar in Soud-Afrika speel die drama af?
In die Groot-Karoo
Speel die gebeure in die drama chronologies af?
Nee.
Dit skuif teen die teenwoordige tyd, terugflitse en die gereelde tussentrede van Sarah.
Taalgebruik in die gedig
Streektaal (regional language)
Kieriegeld = pensioen
kleinnaampie = bynaam
klipbrille = ongeletterheid (illiterate)
riemslaat = touspring
Waarom word die skaapskeders “karretjiemense” genoem?
Hulle ry op ‘n karretjie en hulle het geen vaste blyplek nie.
Gee drie bewyse dat die karretjiemense baie arm was
Hulle het honger gele/ het dinpap geëet
Hulle het nie genoeg komberse gehad nie
Ouma Mieta het gesterf van die koue.
Hoe het Ouma Mieta vir die gesin gesorg?
Sy het haar pensioengeld op hulle gespandeer
Sy het vir die kinders opgepas terwyl Koot in die tronk was.
Wat het die karretjiemense vir ‘n inkomste gedoen?
skape geskeer en draad gespan
Wat word die skuinsgedrukte (italic) gedeelte in die drama genoem?
neweteks (additional text)
Wat het Pienkies gedoen om vir hulle te sorg/ sodat hulle kon eet en warm bly?
Hy het die karretjie gebreek sodat hulle ‘n vuur kon maak en hy het die donkies verkoop.
Hoekom was Koot in die tronk?
Hy het sy tweede vrou met sy kierie doodgeslaan.
Wat doen Sarah?
Sy is ‘n antropoloog
Wat was die doel van Sarah se voorige besoeke aan die Geduld-famielie?
Sy was ‘n student besig met haar MA-navorsing oor die karretjiemense
Wat is die figuurlike betekenis van Tamatiestraat?
om in die moeilikheid te wees
Wat is die motief in die drama?
Ouma Mieta se graf
Ouma Mieta word ‘n simbool van ‘n gesin en ‘n leefstyl wat besig is om te verdwyn.