Afdeling C Flashcards
1
Q
Hoe sal jy vir jou vertolking van enige gedig voorberei.
A
- Ek sal die gedig eers ‘n paar keer lees sodat ek sin daarvan kan maak.
- Ek sal van die regte frasering kennis moet neem terwyl ek Iees, sodat die gedig sin maak wanneer dit uitgespreek word.
- Ek sal dan die plekke waar ek gaan pouseer en die tipe pouse wat ek sou gebruik, moet aandui; soos ‘n pouse vir betekenis, ‘n dralende of ‘n dramatiese pouse.
- ‘n Gebrek aan leestekens sal die pas/tempo van die vertolking beïnvloed, dus moet ek weet waar om die pas te versnel of te verstadig.
2
Q
A