Emma LV. Vermoens, belangstellings en potensiaal Flashcards
1
Q
Vermoëns
A
Dit is dinge way jy kan doen.
2
Q
Het almal vermoëns?
A
Ja
3
Q
Het party mense beter vermoëns as ander
A
Ja
4
Q
One vermoëns kan drie verskillende vlakke he.
A
gemiddeld
bogemiddeld
uitsonderlik
5
Q
Wat is jou belangstelling?
A
Dit is gewoonlik iets waarin jy goed is.
6
Q
Hoe kan jy jou potentiaal bereik?
A
Deur om jou vermoëns te ken en geleenthede te skep asook doelwitte stel.
7
Q
Gee n voorbeeld van n langtermyn doelwit
A
studeer medies.
8
Q
Gee n voorbeeld van n korttermyn doelwit
A
verbeter wiskunde punt op skool.