Wtenskaplike Ondersoek Flashcards

Sekere vrae kan wetenskaplik onsersoek word

1
Q

Watse vrae kan wetenskaplik ondersoek word?

A

Vrae gebaseer op wetenskaplike feite. Nie emosie nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Alle wetenskaplike ondersoek toets idees van hoe dinge gamaak word en hoe dit funksioneer, na wat lei dit?

A

Die ontwikkeling van nuwe kennis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die onafhanklike veranderlike?

A

Die veranderlike wat jy kies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die afhanklike veranderlike?

A

Die veranderlike wat van jou keuse afhang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is beheerde veranderlikes?

A

Die veranderlikes wat jy kan beheer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Krontrole?

A

‘n “Version” van die eksperiment sonder die onafhanklike veranderlike om seker te maak dat die eksperiment waar i

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Resultate?

A

Jy moet rekord hou van jou resultate. Jy kan dit in woorde skryf (wat sal beteken dat jy ‘n lang opstel gaan skryf), of jy kan dit in die vorm van ‘n tabel of grafiek opsom. Gewoonlik som ons dit in ‘n tabel op en analiseer dit later verder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly