1. Hulpmiddels Flashcards

Hulpmiddels vir die bestudering van lender dinge

1
Q

Watse sintuie het ons?

A
Sig
Raul
Gehoor
Taste
Smaak
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Lewende plante en diere kan bestuur word in…

A

Hul natuurlike omgewing
Tune, parker en dieretuine
Hoke, tenke en terrariums

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bespreek die persevering van monsters

A

Hele organismes kan gedroog word, gepreserveer word in formalien, opgestop, vasgepen of gegiet word in harpuis.

Dele van ‘n organisme kan gepreseveer word in formalien, mikroskoop plaatjies of kan by skedels wees ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee 2 voorbeelde van adiovisuele materiaal…

A
Diagramme
Plakkate
Modelle
Bande
Films
Cd's videos
Tv programme 
Internet skyfies
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bespreek die mikroskoop…

A

Dit vergroot organismes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bespreek ‘n vergrootglas…

A

Dit word gebruik om klein voorwerpe te vergroot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat word ‘n hand lens te gebruik…

A

Word ook gebruik om klein voorwerpe/organismes te vergroot

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ‘n voorwerpglasie?

A

Dit is ‘n oppervlakte gemaak van glas om voorwerpe/organismes op te plaas. Word op mikroskoop geplaas.
Dit is BREEKBAAR, wees versigtig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Dekglasie? Huh?

A

Dun stukkie glas wat bo op voorwerp/organisme geplaas word om dit vas te hou.
BREEKBAAR, wees versigtig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Praat oor die fles…

A

Glashouer met ‘n plat en ronde bodem om vloestof in te verhit.
GLAS moet versigtig wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Vertel my wat ‘n bak is…

A

Groot glashouer om groot voorwerpe te vertoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Bespreek die petribakkie…

A

Dit is ‘n glas- of plastiek-houer met ‘n deksel om volume van vloeistowwe te meet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Beker?

A

Glashouer. Kom in verskillende grootes voor. Word gebruik om vloeistowwe en ander materiaal tydelik te stoor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is ‘n horlosieglasie?

A

Klein pieringvormige glas/porselein bakkie om voorwerpe op te plaas om te bestuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Pinsette?

A

TWEEZERS om voorwerpe vas te hou om te bestudeer. Word ook gadurende ‘n disseksie gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is ‘n skêr?

A

Skerp of ‘n ronde punt om weefsel met te sny.

17
Q

Bespreek die skapel

A

Daar is twee tipes: vaste lem of ‘n verplaasbare lem wat gebruik word om weefsel te sny. SKERP moet versigtig gebruik

18
Q

Bespreek die dissekteer naald…

A

Skerp naald met ‘n vas hou plek. Gebruik om weefsel vas te hou gedurende disseksies. Ook om delglasie neer te sit.

19
Q

Bespreek die Bunsenbrander…

A

Brander geheg aan glassilinder
Lae hitte wanneer vlam aangesit word.
Hoë hitte wanneer gebruik word om iets te verhit.

20
Q

Retortstaander?

A

Staander met ‘n metaal bodem, gebruik om verskillende apparaat aan te heg gadurende eksperimente.

21
Q

Driepoot staander?

A

Metaalstaander met drie “bene”, Brusenbrander word onder geplaas om vleoistowwe te verhit

22
Q

Filttreerpapier

A

Ronde, ansorneerende papier (lyk soos koffie filtreer papier)
Word gevou om in ‘n tregter te pas om vloeistowwe te filtreer.

23
Q

Kroesie?

A

Klein karamiek houer om klein volume vloeistowwe te verhit.

24
Q

Gaasdraad?

A

Gaasdraad met ‘n keramiek middel en word bo-op die driebootstaander geplaas. Versprei hitte van Brusenbrander.

25
Q

Tregter?

A

Glas of plastiek tregter gebruik om vloeistowwe van een plek na ‘n ander te gooi sonder om te mors. Word ook gebruik tydens filtrering.

26
Q

Proefbuis?

A

Silindriese glasbuis om eksperimente uit te voer.

27
Q

Proefbuisrak?

A

Hout of plastiek rak met gaatjies om proefbuise in te stoor, hou proefbuise gedurende eksperimente.

28
Q

Stampwe en vysel?

A

Keramiek houer met ‘n stamper om stowwe fyn te maal.

29
Q

4 voorbeelde van hulpmiddels wat jy kan lees…

A

Boeke
Tydskrifte
Koerant artikels
Internet