Biologiese Sketse En Vergrotings Flashcards

1
Q

Vir wat word biologiese sketse gebruik?

A

Om waarnemings aan te teken. Jy hoef nie ‘n kunstenaar te wees om ‘n goeie biologiese skets te teken nie. As jy oefen en die reëls volg, word dit al hoe makliker.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar moet die byskrifte wees?

A

Altyd aan die regterkant van die skets geskryf, tensy daar te min spasie is, dan mag dit aan beide kante aangebring word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watse inligting moet die opskrif bevat?

A

Naam van wat jy geteken het
Vergroting
Bv. ‘n Biologiese skets van ‘n walvis met ‘n vergroting van 5x

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die formele vir die vergroting van ‘n skets?

A

Skets grote÷Werklike grote

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die formele vir ‘n skets met ‘n skaallyn?

A
   Lengte van die skaallyn
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly