Woordsoorte Flashcards
1
Q
Abstrakte naamwoorde
A
Naame van dinge wat jy nie kan sien:
Liefde, vriendskap, intelligensie
2
Q
Gewone naamwoorde
A
Common nouns - dinge jy kan sien - roos, koffie, bal
3
Q
Eiename
A
Proper nouns - name van spesifieke mense, stede, berge, riviere, lande
Londen, Oranjerivier, Wiskunde
4
Q
Byvoeglike naamwoorde
A
Adjectives - woorde wat naamewoorde beskryf
Beeldskoon, goed, vriendelik, sosiaal
5
Q
Werkwoorde
A
Verbs
6
Q
Selfstandige werkwoorde
A
Finite verbs
Speel, aantrek, hardloop
7
Q
Hulpwerkwoorde
A
Auxiliary verbs - help die gewone werkwoord
8
Q
Bywoorde
A
Adverbs
9
Q
Naamwoorde
A
Nouns