Liefdeswoordeskat En Idiomatiese Uitdrukkings Flashcards
1
Q
‘N toe-oe-afspraak
A
Blind date
2
Q
‘n verhouding aanknoop
A
To start a relationship
3
Q
Gee om vir iemand
A
Care for someone
4
Q
Jy het iemand lief
A
You love someone
5
Q
Ek het jou lief
A
I love you
6
Q
Ek het jou liefgehad
A
I loved you
7
Q
Verliefop
A
In love with
8
Q
Kalwerliefde
A
Puppy love
9
Q
Vlinders in jou maag he
A
Butterflies in your tummy
10
Q
Ware liefde
A
True love
11
Q
Liefdevol
A
Loving
12
Q
Liefdesbriewe
A
Love letters
13
Q
Gee iemand ‘n drukkie
A
To hug someone
14
Q
Soen
A
Kiss
15
Q
Piksoentjie
A
Quick kiss
16
Q
Flankeer
A
To flirt
17
Q
Jou flikkers gooi
A
To flirt
18
Q
Flerrie
A
A flirt
19
Q
Hartebreker
A
Heartbreaker
20
Q
Vleispaleis
A
Hunk
21
Q
Adonis
A
Hunk
22
Q
Teenoorgestelde geslag
A
The opposite sex
23
Q
Verloof aan
A
Engaged to
24
Q
Trou met
A
Marry
25
Getroud met
Married to
26
Bruid
Bride
27
Bruidegom
Bridegroom
28
Wittebrood
Honeymoon
29
Die huwelik
A marriage
30
'N troue
A wedding
31
'n egpaar
A married couple
32
Valentynsboodskap
Valentines message
33
'n romanse
A romance
34
Romanties
Romantic
35
Stap hand in hand
Walk hand in hand
36
Dink aan
Think of
37
Herinner aan
Remind of
38
Jaloers op
Jealous of
39
Om te skei
To divorce
40
'n egskeiding
A divorce
41
My ouers is geskei
My parents are divorced
42
Hy is been-af op haar
Hy is velief op haar
43
Hy sleep vlerk by haar
Hy kuier by 'n meisie om haar goed te leer ken
44
Jou beste voetjie voorsit
Hy se en doen die regte dinge om 'n goeie indruk te maak
45
Trou is doe perdekoop nie
Trou is 'n ernsigte stap
46
Die strop om die nek kry
Om te trou
47
Hulle moet saam 'n sak soet opeet
Hulle moet dinge saam doen sodat hulle mekaar goed kan leer ken
48
'N afspraak maak
To make a date