Advertensies Flashcards
1
Q
A
B
B
A
A
Aandag
Begeerte
Belangstelling
Aksie
2
Q
Motto
A
Slagspreuk
3
Q
Slogan
A
Leuse
4
Q
Logo
A
Kenteken
5
Q
Target market
A
Teikengroep / teikenmark
6
Q
3 types of Adverts
A
Visuele
Geskrewe
Verbale tekste
7
Q
Register
A
Register - formele of informele
Formele register = standaardafrikaans
Informeleregister = kaapse afrikaans, tienertaal “slang”
8
Q
Visual techniques
A
Visuele tegnieke:
Kleurvol advertensie
Gebruik lettergrootes
Interessante dinge
9
Q
Language techniques
A
Taaltegnieke:
Snaakse taal
Retoriese vrae
emotiewe taal
10
Q
Subjektief
A
Iemand se opinie
Ons kan nie dit bewys nie
11
Q
Objektief
A
Dit is ‘n feit
Ons kan dit bewys