Woordsoorte Flashcards
1.Selfstandige naamwoord
a.)Eienaam:Haal die eienaam uit die volgende sin uit. “Sy sit by Jannie en eet haar toebroodjie.”
-Jannie
b.) Soortnaam:Haal n soortnaam en abstrakte snw uit die volgende sin uit. “Sy sit hartseer onder die boom.”
Soortnaam-boom
Abstrakte snw-hartseer
d.)Versamelnaam:
Haal n versamelnaam uit die volgende sin uit. “Die wagter jaag die trop skape in die kraal in.”
-trop skape
e.)Stofnaam:
f.)Maatnaam:
Haal een van elk uit die volgende sin uit. “Hy het n emmer water op die hout gegooi.”
Stofnaam-hout
Maatnaam-n emmer water💦
g.) Massanaam
Is dinge wat nie getel kan word nie gee n voorbeeld.
Bv. sand;suiker en koffie
Byvoeglike naamwoord:
1. Atributiewe bnw. (voor snw)
2. Predikatiewe bnw.(na snw)
Haal 1 van elk uit die volgende sinne.
1.Die mooi bok is geskiet.
2.Die woestyn is droog.
Attributiewe(voor snw)-mooi
Predikatiewe(na snw)-droog
- Werkwoorde
a.)hoofww/selfstandige ww
Haal 1 uit die sin uit. “Hy loop agter die bok aan.”
-loop
Daar is 2 hoof ww:
1. Oorganklike(direkte voorwerp)
2. Onoorganklike(geen direkte voorwerp nie)
Oorganklik- Jan lees n boek (vra jouself wat lees Jan as jy dit kan antw. is dit oorganklik)
Onoorganklik-Ruan lees.(Wat lees Ruan???)
Koppel ww
(Ken die rympie!!!)
is;was;wees;word;lyk;blyk;skyn; heet;raak;voel;klink.
Hulp ww
1.vorm
2.tyd
3.wyse/modaliteit
- Vorm-altyd❗️ is en word
- Tyd-altyd❗️ het en sal
- Wyse/modaliteit- sal/sou ; wil/wou ; moet/moes
d.)voornaamwoorde-[1-5]
1.Persoonlike vnw- ek;u;sy;hulle;ons;julle
2.onpersoonlike vnw-altyd❗️dit en daar
3.onbepaalde vnw-niemand;iemand;iets;sommige
4.besitlike vnw-(iets wat jy besit) joune;myne;my;hulle s’n
5.vraende vnw-(al die vraewoorde) wie;wat;waar;wanneer;waarom;hoe;hoekoma
Voornaamwoorde [6-9]
6.betreklike vnw- van wie;waarop
7.wederkerende vnw-(onderwerp+voorwerp verwys na die selfde persoon) Ek skaam my.
8.wederkerige vnw-altyd❗️mekaar
9.aanwysende vnw (wys iemand spesefiek aan)-hierdie;daardie;dié
e.) Infinitief
Altyd❗️
Omte en te
f.) Bywoord
1.bywoord van tyd
2.bywoord van plek
3.bywoord van wyse
4.bywoord van modaliteit
5.bywoord van graad
- Bywoord van tyd.
(Vra wanneer)
Hy leer vandag/netnou/more - Bywoord van plek
(Vra waar of wanneer)
Die kind speel buite/binne/oral - Bywoord van wyse
(Vra hoe)
Hy loop stadig/vinning/regop. - Bywoord van modaliteit
(alle ontkenningswoorde)
Nee;nie;moenie;dalk;darem;miskien - Bywoord van graad
(dui aan in watter graad of mate iets gebeur)
Baie mooi;uiters stadig
g.) Telwoorde
1.hooftelwoord
2.rangtelwoord
1☆ Hooftelwoord
● Bepaalde htw bv.een;tien
●onbepaalde htw bv. Baie;min
2☆ Rangtelwoorde
●bepaalde rtw bv.tweede;tiende
●onbepaalde rtw bv.laaste;middelste