Taalverskynsels Flashcards
Gee n vb van onomatopee(klanknabootsing)
Bv. Knetter en brom
Gee lyk se pleonasme(woordoortolligheid)?
Dooie lyk
Gee pen se stapelvorm(toutologie)[onthou altyd 1 woord]
Skryfpen
3 voorbeelde van neologismes(nuutskeppings)
● Flaterwater—>Tip-ex
● Pletterpet—>helmet
● Papiervampier—>stapler
2 voorbeelde van volksetimologie?
● bicycle—>baie sukkel
● husband—>halsband
2 voorbeelde van versmeltingsvorm(kontaminasie)?
● later+naderhand—>laterhand
● afsluit+eindig=afeindig
Verouderde vorm(taalfossiel) is woorde wat weggeval het deur die jare.
Bv. Broeder en suster ons sê nou boetie en sussie.
Analogie en leen woorde
Gaan lees net deur op die laaste bladsy
Analogie en leen woorde
Gaan lees net deur op die laaste bladsy