Skryftekens Flashcards
Deelteken (ë):dui n nuwe lettergreep aan.
☆dieet(geen deelteken maar) diëte.
☆finansieel(geen deelteken maar) finansiële.
Kappie (ê) dui n lang uitgerekte klank aan.
Bv. Wêreld;bêre;ietermagô
Koppelteken(-) [1-7]
1☆opeenhoping van klinkers bv. See-eend
2☆dubbelsinnigheid te vermy bv. Bo-sluis(sluis wat bo is) i.p.v. bosluis(op die hond)
3☆Aardrykskunde name bv.Suid-Afrika
4☆Eiename gekoppel aan soortname bv.Kruger-huis
5☆Om lees te vergemaklik bv.woonstelblok-parkeerterrein
6☆Gekoppelde bepalings bv.klem-in-die-kaak
7☆Sameslellings met afkortings,simbole,syfers en getalle bv.A-span;50cc-Honda;u-draai
Koppelteken (-) [8-13]
8☆ Herhalingsamestelling bv.lag-lag;sing;sing
9☆ Verbinding met -hulle bv.Ma-hulle
10☆ range en titels bv.sersant-major
11☆ koppeltekens as weglatingsteken bv.vark–en hoenderhok
12☆ koppeling met “en” bv. Bek–en klouseer
13☆ by woorde van vreemde bykoms bv. Mikro-organisme
Afkappingsteken (‘) :
1☆Om meervoude en verkleiningsvorme van alfabetletters en snw wat op n “i” ,”o” ,”u” en beklemtoonde “a” eindig aan te dui bv. Pa’s;individu’s;Isreali’s;foto’s
2☆ Meeroudsvorme en verkleinwoorde van persoonname en vanne wat op “e” en “s” eindag, maar nie uitgespreek word nie,te vorm. Bv. Cilliers’s
3☆Om aan te toon dat n klank weggeval het. bv. Hy’s(hy is).
4☆ By meervoud en verkleining van letters,syfers en getalle. Bv. a’s ; 3’tjies.
Aksenttekens:1. Gravisteken(è)
2. Akuutteken (é)
1.Gravisteken (è):
1☆ Om verwarring uit te skakel bv. Om te onderskei tussen Appèl (aanteken in n hof) en Appel (wat jy eet).
2☆ Op woorde wat vreemde herkoms bv. Crèche(plek waar jong kinders van werkende ouers versorg word).
3☆ Op woorde -dè,hè,nè.
2.Akuutteken (é):
1☆ Om beklemtoning aan te dui bv. géén,sáám.
2☆ Op sekere woorde van vreemde herkoms en op sekere eiename bv. Naudé.