Woordorde Flashcards
1
Q
Direct into Indirect :
Which word do we add?
A
Dat
2
Q
After a QUESTIONS:
Which word do we add?
A
Of
3
Q
Steven se: “Ek oefen die liedjie op die kitaar”.
A
Steven se dat hy die liedjie of die kitaar speel.
4
Q
Gabi vra: “Kan ek saam met you kitaar speel?”
A
Gabi vra of sy saam met hom kitaar kan speel.
5
Q
Adiswa vra: “Kan julle klavier speel?”
A
Adiswa vra of hulle klavier kan speel.
6
Q
Gabi se: “Ek neem klavier lesse”.
A
Gabi se dat sy klavier lesse neem.
7
Q
Steven se: “Ek, sing in die koor”.
A
Steven se dat hy in die koor sing.
8
Q
If the 1st Verb is in past tense….
A
Then the second verb must also become past tense.
9
Q
Hier
A
Daar
10
Q
Hiernatoe
A
Daarnatoe
11
Q
Hierdie
A
Daardie
12
Q
Nou / dan
A
Toe