Lydende & Bedrywende Vorm Flashcards
What does Lydende Vorm mean
Passive Form
What does Bedrywende Vorm mean
Active Form
What is the FIRST step to changing a sentence from a Bedrywende (Active) to a Lydende (Passive) form
Indentifiseer die (identify the)
- Onderwerp (Subject)
- Gesegde (Verb)
- Voorwerp (Object)
What is SECOND step to changing a sentence from a Bedrywende (Active) to a Lydende (Passive) form
Besluit in watter TYD (tense) die sin is:
What is the THIRD step to changing a sentence from a Bedrywende (Active) to a Lydende (Passive) form
Begin met die VOORWERP (Object)
How to ORDER the sentences:
TEENWOORDIGE tyd
Object + word deur + subject + ge-verb
Die bal + word deur + die seun + geskop
How to ORDER the sentences:
VERLEDE tyd
Object + is deur + subject + ge-verb
Die bal + is deur + die seun + geskop
How to ORDER the sentences:
TOEKOMENDE tyd
Object + sal deur + subject + ge-verb-word
Die bal + sal deur + die seun + geskop word
Make into LYDENDE TYD:
Jeremy help sy vriend.
Jeremy word deur sy vriend gehelp.
Make into LYDENDE TYD:
My Pa sal die kar was.
Die kar sal deur my pa gewas word.
Make into LYDENDE TYD:
Die meisie het ‘n boek gelees.
‘n Boek word deur die meisie gelees.
Make into LYDENDE TYD:
Die kat sal die muis van.
Die muis sal deur die kat gevang word.
In the following sentence what is the object.
Die man maak die motor reg?
die motor
In the following sentence what is the object:
Johan lees die oggendkoerant.
die oggendkoerant
Meaning of following words;
oggendkoerant
morning newspaper