Negatiewe vorm Flashcards
Iemand het sy skoene op die rugbyveld opgetel
Niemand het sy skoene op die rugbyveld opgetel nie.
Hy weet dat sy siek is.
Hy weet nie dat sy siek is nie.
Die motor ry baie vinning.
Die motor ry nie baie vinnig nie.
Kom hiernatoe!
Moenie hiernatoe kom nie!
Bêre asseblief you klere.
Moet asseblief nie jou klere bêre nie.
Jy sal slaag as jy leer.
Jy sal nie slaag as jy nie leer nie.
Ek dink hy het by sy vriend gaan kuier.
Ek dink hy het nie by sy vriend gaan kuier nie.
Ja, ek het al iets geëet.
Nee, ek he al niks geëet nie.
Watch me:
https://www.youtube.com/watch?v=E3OwQQzG6oc
ok. now do it twice
Is daar iemand by die deur?
Start with Nee, daar is…..
Nee, daar is NIEMAND by die deur.
Het jy al ooit gerook?
Nee….
Nee, ek het NOG NOOIT gerook nie.
Ek roep hom.
Ek roep hom nie.
Ek bel Pieter of sy selfoon.
Ek bel nie Pieter op sy selfoon nie.
Is dit vandag koud?
Nee, dit is nie vandag koud nie.
How do you make a COMMAND into a negative?
- Use MOENIE before the sentence
- Put the VERB at the end
- Finish off with a NIE.