wiskunde 2 Flashcards
wat is die rede vir die F in F U N
ooreenkomstige hoeke =
wat is die rede vir die U in F U N
ko-binne hoeke = supplementer
wat is die rede vir die N in F U N
verwerende hoeke =
wat is die som van die hoek op n reguit lyn
hoek 1 + hoek 2+ hoek 3= 180°
as hoeke oorkant mekaar is is die hoeke dieselfde of in dit verskillend
die hoeke wat oorkant mekaar is die selfde grade
hoeveel grade is n omwenteling ( hoeke om n punt )
die totaal grade vir n omwenteling in 360 °
hoeveel is die som van die binne hoeke van n driehoek
die som van die binne hoeke van n driehoek = 180°
hoek 1 + Hoek 2 + hoek 3 = 180°
wat is die redes vir n reghoek
hoeklyne = mekaar
AC = BD
hoeklyne halveer mekaar
wat is die rede vir n parm
hoeklyne halveer mekaar
wat is die redes van n vierkant
hoeklyne = mekaar
AC = BD
hoeklyne halveer mekaar ⊥
hoeklyne halveer hoeke
wat is die redes van n ruit
hoeklyne halveer makaar ⊥
hoeklyne halveer hoeke
wat is die redes van n vlieer
aangrensende sye =
1 paar teenoorstande sye =
hoeklyne ⊥ op mekaar
1 hoeklyn halveer die ander ⊥
1 hoeklyn halveer hoeke
wat is die 4 redes van kongruensie
sss=sy sy sy
sLs= sy hoek sy
LLs= hoek hoek sy
90°s ss=90 grade hoek sy skuinssy
wat is die teken vir gelykvormigheid
lll
wat is gelykvormigheid
dit as altwee die vorms die selfde vorm is maar nie dieselfde grootte nie
wat is voorwarde 1 van gelykvormigheid
voowaarde 1 =L L L = hoek hoek hoek =dit is as 3 ooreenstemmende hoeke van een driehoek wat gelyk is aan 3 ooreenstemmende hoek van die ander driehoek
wat is voorwarde 2 van gelykvormigheid
voorwaarde 2 = verhouding verhouding verhouding =dit is as ooreenstemmende sye van een driehoek in verhouding met die ooreenstemmende sye van n ander driehoek is
wat is die omterk formule vir n vierkant
sy + sy+ sy+ sy+ =antwoord
wat is die oppervlak formule vir n vierkant
lengte x breedte =
wat is die omtrek formule vir n reghoek
lengte + lengte + breedte + breedte =
wat is die oppervlak formule vir n reghoek
lengte x breedte =
wat is die omtrek formule vir n driehoek
sy + sy + sy =
wat is die oppervlak formule vir n driehoek
½ x basis x ⊥ hoogte
wat is die omtrek formule vir parm
lengte + lengte + breedte + breedte =