sfere Flashcards
watse 4 sfere is daar
litosfeer
hirdosfeer
atmosfeer
biosfeer
wat val onder die litosfeer
rots en grond
wat val onder hidrosfeer
al die water in alle vorme op aarde
wat val onder atmosfeer
die lae gasse om die aarde
wat val onder biosfeer
alle lewende organismes op aarde
wat is die 4 lae in die litosfeer
kors
mantel
buite kern
binneste kern
hoe diep is die kors
5-80 km diep
wat bestaan die kors uit
verweerde rotse en minerale
organiese stowwe vanaf verweerde
plant materiaal en diere-afval
watter plate bevat die kors
die kors bevat tektoniese plate
hoeveel is die aarde se gravitasie krag
9,8 kg
wat is die atmosfeer
dit is lae gasse om die aarde wat in posisie gehou word deur die aarde se gravitasiekrag
uit wat uit bestaan die atmosfeer
dit bestaan uit 78%n(stikstof),21%O(suurstof) en 1% ander gasse
uit wat uit bestaan tektoniese plate
dit bestaan uit nie hernubare fossielbrandstowwe en minerale
bv.goud, ysteroksied, koper
hoeveel is die maan se gravitasie krag
1,6 kg
hoe hou die atmosfeer lewe
Bron van suurstof
bevat stikstof wat suurstof verdun,
en nodig is vir plantegroei
Bevat koolstofdioksied vir
fotosintese
Beskerm teen UV strale
Osoonlaag absorbeer straling
Hou dag- en nag
temperatuurwisseling matig
watse 5 atmosfere is daar
troposfeer
stratosfeer
mesosfeer
termosfeer
exsosfeer
waar is die troposfeer
dit is die een naaste aan die aarde
watse laag kom voor in die stratosfeer
die osoon laag kom voor in die stratosfeer
wat absorbeer die stratosfeer
die stratofeer absorbeer gevaarklike uv strale
wat doen die mesosfeer
dit verbrand klein rotse en klippe (verskietende sterre)
watter laag is die eksosfeer
dit is die heel boonste laag
wat is die gevolge van die kweekhuis effek
Styging van seevlak. Ys smelt by die
pole - oorstromings
Verandering in windstelsels
verander reenval
Lei na ekstreme weerstoestande
Spesies kan forseer word uit hul
natuurlike habitatte - verander
ekosisteme
Koraalriwwe verwoes (coral
bleaching)
Veranderde landbou-opbrengs
Meer muskiete en dus siektes soos
malaria
wat is n ster
dit is n groot bol gas wat lig uitstraal
uit wat uit bestaan sterre
dit bestaan uit 99% watersrof en helium
hoe word n ster geboore
Soos gasse saamgetrek word
deur gravitasie, verhoog
temperatuur
Sodra temperatuur 10 Miljoen
grade C is begin
‘
n
kernversmeltingsreaksie
H verander na He
wat is kernversmeltingreaksie
wanneer ligter elemente aangetrek is na swaarder elmente
wat is n ander naam vir n bruin dwerg
protosterre
wat is n bruin dwerg
dit is n ster wat in die beginproses is en sy temperatuur is te laat vir kernverspelting
watse kleur ster is die ster se hy warm is
hy is blou
watse kleur is die ster se kleur as hy koud is
hy is rooi
hoe oud is ons son
hy is 9 miljard jaar oud
wanneer word n rooi reus gevorm
as die ster aan die einde van sy leeftyd is dan swel hy op en dan word hy n rooi reus