elektriese selle Flashcards
wat is n sel
n sel is n bron elektriese energie
uit wat uit bestaan n sel
elektroliet wat positiewe en negatiewe deeltjies bevat
deeltjies is vry om te beweeg
metaalstafies:elektrodes
wat se elektrode is die knoppie bo-aan die battery
dit is die positiewe elektrode
as n sel wat in n geslote stoombaan gekoppel is watse reaksie vind plaas
n chemiese reaksie vind plaas
na watse energie skakel chemiese energie toe
dit skakel na elektriese energie toe
konvensionele stroom is wat
wanneer die stoom van die positief na negatief toe vloei
wat is n battery
dit is meer as een sel wat gekoppel is
wat is n chemiese reaksie
as twee elektrodes in n elektroliet geplaas word en dan vorm dit n positiewe en n negatiewe pool
negatiewe ione trek na watse pool aan
en
positiewe ion etrek na watse pool aan
negatiewe ione trek na positiewe pole toe en positiewe ione trek na negatiwe pole toe
hoe word potensiaalverskil gevorm
dit vorm tussen twee pole as die energie oorgedra word na ladings in die eksterne stroombaan
beweging van ladings maak watse energie
dit vorm elekriese energie
wat is n geleier
dit is selle wat energie verskaf aan ladings van die stoombaan wat die ladings laat beweeg
wat energie verskaf bewegende ladings
dit verskap elektriese energie
wat doen n verbinder
dit gelei die stroom vanaf die battery na die verskillende komponente
GEEM MY 4 VOORBEELDE VAN RESISTORS
gloeilampe,
verhittinstoestelemente, LED, motors
noem my ses soorte geleiers wat weerstand kan beinvloed
CU(koper)
AU(goud)
AG(silwer)
wolffram
NI(nikkel)
CR(chromium)
wat is nodig dat n stroom kan vloei
n geslote stoombaan
en
n bron van elektriese energie
wat is die simbool vir n stroom (ammeter)
I
wat is die eenheid vir die sroom
dit is ampere
hoe word n ammeter gekoppel in n stroom
dit word in serie gekoppel
het n ammeter n hoog of lae weerstand
dit het n laag weerstand
wat is die simbool vir potensiaalverskil (voltmeter)
V
wat is die eenheid vir potensiaalverskil
volt
hoe word n volt meter gekoppel in n stroom
dit word altyd parrellel gekoppel oor n resistor of n sel
wat is die simbool vir weerstand (risistors)
OHM
as die weerstand op gaan wat gebeur met die stroomsterkte
die stroomsterkte daal